NASORG TARIEWE

Ons nasorg word bestuur deur Lia Marie Mudini en drie van ons eie assistente, Patience Simeon (Skapieklas), Jean Kiewiets (Hasieklas) en Clothilda Thomas, staan haar by.

Ons bied halfnasorg van 13:30 – 14:30 en volnasorg van 14:30 – 17:00 aan.

NASORG 2024 MAANDELIKS VOLLE JAAR
Halfdag tot 14:30 (of gedeelte daarvan) R 615.00 R 6 150.00
Voldag tot 17:00 (na 14:30 of gedeelte daarvan) R 1 230.00 R 12 300.00