NASORG TARIEWE

Ons nasorg word bestuur deur Ricolene Dennehy en drie van ons eie assistente, Brittney Strauss, Jean Kiewiets en Clothilda September, staan haar by.

Ons bied halfnasorg van 13:30 – 14:30 en volnasorg van 14:30 – 17:00 aan.

NASORG 2026 MAANDELIKS VOLLE JAAR
Halfdag tot 14:30 (of gedeelte daarvan) R 711.00 R 7,110.00
Voldag tot 17:00 (na 14:30 of gedeelte daarvan) R 1,421.50 R 14,215.00